top of page

LEWENSORIëNTERING

Wees deel van die LO gemeenskap vir senior fase (graad 7-9)
Wat alles in die klaskamer gaan gebeur tydens
LEWENSORIëNTERING periodes.

01

Tuisblad

 

Die tuisblad het al die skakels op waar na u verwys gaan word na die webblad van u keuse.

02

03

04

Lewensoriëntering as vak

 

Hierdie afdeling gaan die volgende bevat:

  • Leeruitkomste van die Senior Fase

  • Die lesplan in LO

  • Bloom's se taksonomie

  • Assessering in LO: - Projekte

                                        - Onttwerp en vervaardiging

                                        - Geskrewe take/werksopdragte

                                        - Praktiese demonstrasies

                                        - Aksienavorsing

  • Kooperatiewe leer:  - Voor - en nadele van  

                                            kooperatiewe leer(groepwerk)

                                          - Elemente van kooperatiewe

                                            leer (groepwerk)

                                         - Wenke vir effektiewe
                                         
 groepwerk

  • Ervaringsleer

 

Gesondheid

 

Hierdie afdeling gaan die volgende bevat:

  • Gemeenskapsgesondheid: - Cholera

                                                      - TB
                                                      - Ebola
                                                      - HIV
                                                      - Leefstylsiektes

  • Persoonlike gesondheid: - Kindermishandeling

                                                   - Gesinsgeweld

  • Middelmisbruik (alkohol, dwelms en steoides)

  • Seksuele gesondheid

Ontwikkeling van die self

 

Hierdie afdeling gaan die volgende bevat:

  • Selfbeeld

  • Groepsdruk

  • Verhoudings

Teacher Appreciation Song_ A Song for Teachers - You Have Made A Difference

05

Diversiteit

 

Hierdie afdeling gaan die volgende bevat:

  • Diversiteit in die klaskamer

  • Diversiteit te opsigte van godsdienstige vryheid 

       in skole

  • Sportetiek

06

Oorlewingsgids

 

Hierdie afdeling gaan die volgende bevat:

  • Lewensvaardighede waaroor die goeie

       onderwyser moet beskik

  • Klasdissipline

  • Selfsorg vir die hardwerkende onderwyser

07

Die wêreld van werk

 

Hierdie afdeling gaan die volgende bevat:

  • Verskillende opsies vir skoolverlaters

  • Holland se loopbaankategorieë

  • Die vereistes wat naskoolse studie stel

08

Addisionele hulpbronne

 

Hierdie afdeling gaan die volgende bevat:

  •  

Hier is 'n klein inspirasie video vir u om te kyk:

© 2023 by UNIVERSITY OF LIFE. Proudly created with Wix.com

  • Facebook Round
  • Twitter Round
  • YouTube Round
  • Google Round
  • LinkedIn Round
bottom of page