
Addisionele Hulpbronne
Hierdie volgende webwerfte is addisionele hulpbronne wat u kan help in die klaskamer om die inligting vir die leerder deur te gee op intresante en lekker maniere.
Hier volg die url van die webwerfte met "screen shots" om te wys hoe die webwerf lyk en voorbeelde wat ek gemaak het.
1.) https://website27llod1.wikispaces.com/
U gaan die volgende inligting nodig hê om op die platform te kom om te kyk waaroor dit gaan en as u enige navrae het sal ek op die
platform met u kan kommunikeer: Code: 3X4PJQR Adres: https://wikispaces.com/join/3X4PJQR
2.) http://website27llod.wikispaces.com/
U gaan die volgende inligting nodig hê om op die platform te kom om te kyk waaroor dit gaan en as u enige navrae het sal ek op die
platform met u kan kommunikeer: Code: J9PQ4MM Adres: https://wikispaces.com/join/J9PQ4MM
3.) https://prezi.com/your/ of http://prezi.com/wovyltxcq7r-/?utm_campaign=share&utm_medium=copy&rc=ex0share
4.) http://www.classtools.net/mob/quiz_43/Leefstylsiektes_XJu00.htm
5.) http://www.toondoo.com/MyToondoo.toon toon
6.) https://www.surveymonkey.com/s/J5FNZGB survey
7.) https://ant2.cehd.umn.edu/videos/new
8.) http://www.classtools.net/telescopic/91_XmEKJd klaskamer
9.) http://www.classtools.net/telescopic/16_kHYH3K
10.) http://www.classtools.net/telescopic/5_CUMcFR
11.) http://www.classtools.net/telescopic/95_b7YS3j
Hier volg die hoof webblad se url en wat jy op die website kan doen:
http://Bubbl.us - Breinstorm en skep 'n mindmap terwyl jy werk.
www.classtools.net - Skep aanlyn opvoedkundige speletjies
www.toondoo.com - Create cartoon strips wat studente dan as opdrag vir jou kan epos
www.surveymonkey.com - Skep surveys of gebruik generiese surveys, kry data en verwerk die data
www.wikispaces.com - Skep 'n platform vir jou klas
http://ant.umn.edu/ - Annoteer mikrolesse sodat studente kommentaar op mekaar se werk kan lewer
www.pixton.com - Create online cartoons
www.prezi.com - Lyk soos powerpoints maar het beweging by
Hier is ander webblaaie wat u ook kan gebruik vir u klaskamer:
www.linoit.com - Skep online collages
www.dvolver.com - Create kort movies
www.rubistar.4teachers.org - Skep rubrieke
www.rcampus.com - Gratis rubrieks
www.exploratree.org.uk - Ontwerp organogramme en vloeidiagramme
www.chartgo.com - Skep charts en grafieke
www.wolframalpha.com - Antwoord en statistieke oor enige algemene kennis vraag
www.jeopardylabs.com - Bou vasvraspeletjies
www.slideshare.com - Bestaande powerpoints
www.johnlocker.com - Opvoedkundige video clips
















